Lubaale, E. C.2016-08-252016-08-252016Lubaale, E. C. (2016). Taking the incidence of false child sexual abuse allegations more seriously. De Jure, 49(1), 74-94.http://www.scielo.org.za/pdf/dejure/v49n1/06.pdfhttp://hdl.handle.net/11212/2918Kindermishandeling is 'n ernstige misdryf wat die daadwerklike vervolging van die oortreders noodsaak. In gevalle waar die oortreder 'n kennis is, word laasgenoemde noodsaaklikheid selfs sterker genoodsaak vanweë die feit dat daar 'n vertouensbreuk plaasvind. Sodanige vervolgings moet egter nie tot so vlak gedryf word dat dit onregmetige vervolgings tot gevolg het nie. Gevalle van onregmatige vervolgings, hoewel skaars, ondermyn die vertoue in behoorlike regspleging. Die onderhawige artikel onderskraag die behoefte om valse bewerings van kindermishandeling en gevalle van onregmatige vervolgings met meer erns te bejeën. Gevolglik word die noodsaaklikheid om meer gewig aan deskundige getuienis te heg onderskryf asook die behoefte aan betekenisvolle kruisondervraging. Die artikel lig verder toe dat indien gevalle van onregmatige vervolgings met meer erns bejeën word dit by implikasie sal vereis dat die deure van onskuld nie gesluit word sou addisionele getuienis voorsien word wat verdere bewerings van onskuld ondersteun nie.enchild sexual abusefalse allegationsreviewTaking the incidence of false child sexual abuse allegations more seriouslyArticle